欢迎来到 App Annie!
在这里您可以找到关于Arend以及数百万其他应用的所有信息。免费注册并了解更多您喜欢的应用、竞争对手的洞见以及应用行业中正在发生的一切。

Arend

发行商: Dr Christa van Staden
评价: 还没有评级
价格: 免费 支持应用内购买

应用排名历史

查看 美国 中Arend 的下载量历史排名。
排名历史显示Arend在Google Play应用商店中的流行度以及其随着时间的变化。您可以追踪Arend在不同国家、分类和设备上每一天的表现。
下载排名 - Google Play - 美国
上周本周
没有上周排名数据
本周数据可在注册后免费使用。
查看本周截至一小时前的数据。

免费注册来发掘更多!

免费注册来获取排名、评价、评级、关键词和更多数据的无限访问权限。

应用说明

PLEASE NOTE: IT IS A CRIMINAL OFFENCE TO STEAL THIS APP AND SHARE IT ON YOUR WEBSITE AS A DOWNLOADABLE APP.

(Onderwysers - maak asseblief seker dat julle Arend slegs van Google Play of App Store aflaai)

Arend.co is 'n netwerk vir onderwysers wat gebruik kan word om:

* toegang tot gedeelde bronne te verkry
* aan geskikte PO-aktiwiteite deel te neem
* saam met ander onderwysers te leer
* oor opvoedkundige sake te gesels
* oor die boeke en artikels te gesels
* professionele leergemeenskappe te bou
* raad, hulp en ondersteuning te verkry
* joernaal te skryf
* foto's, videos en dokumente op 'n georganiseerde manier te deel
* onderwysers te bevriend by wie jy kan leer
* aanlynkursusse te voltooi
* te leer om PO-punte te eis en te verdien
* te leer hoe om die SACE-stelsel te gebruik

Die meeste van die funksies wat op die webbladsy beskikbaar is, is ook in die toep beskikbaar. Dié wat nie beskikbaar is nie, kan op die webblad gebruik word.

Die toep laat jou toe om meer te doen as om bloot met ander onderwysers bevriend te raak, dit stel jou ook in staat om bewys van jou deurlopende professionele ontwikkeling te skep.

Arend Onderwysernetwerk is slegs beskikbaar vir onderwysstudente, oud-onderwysers, onderwysstudente, ouers wat saam wil leer, soewel as belanghebbendes.

没有找到任何关键词……

应用商店优化

人们在寻找一个应用时都使用哪些词?
正确的关键词可以帮助一个应用提高被发现的几率,并且增加下载量和收入。App Annie追踪上百万个关键词,这样您就可以为您的应用获取更多的下载量,并且了解您的竞争对手正在使用哪些关键词。

与 App Annie 一起了解上百万个应用的所有信息,掌握应用行业中正在发生的一切。