App 排行榜

查找应用

Leer om tyd te lees in afrikaans

发行商: SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
价格: 3.99 USD

应用排名历史

查看Leer om tyd te lees in afrikaans在中国的下载排名历史。

排名历史显示Leer om tyd te lees in afrikaans在iOS Store应用商店中的流行度以及其随着时间的变化。您可以追踪Leer om tyd te lees in afrikaans在不同国家、分类和设备上每一天每一小时的表现。

免费注册来发掘更多!

应用商店优化

追踪市面上每个应用的热门关键词,以及一个应用的搜索位置是如何受关键词的影响而随着时间产生变化的。

应用评价和评级

通过探索应用评价和评级来获取宝贵的用户反馈。根据版本、国家以及日期进行切割,来发掘漏洞,追踪建议并改进您的应用。

推荐

了解应用何时何地在不同国家任意日期、国家、设备和板块上的推荐情况。

应用说明

Hierdie app: “Hoe Laat is dit? Leer jou kind met interaktiewe spelletjies hoe om tyd te leer lees en verstaan.

Die oefeninge en aktiwiteite in hierdie app help kinders om maklik en met pret te leer sê hoe laat dit is - die ideale voorbereiding vir skool.

Met die app (speletjie) kan jou kind na vlak een vorder tot by vlak tien. Jou kind kan leer van Analoog tyd, Digitale tyd en Geselstyd in een speletjie. Jy het ook die opsie om die speletjie te herstel, sodat jou kind weer deur elke vlak kan gaan.

Elke vlak is ‘n speletjie wat verduidelik wat om te doen en hoe om die vlak deur te kom. Wat om te verwag op elke vlak:

Vlak 1: Ure
Vlak 2: 5 Minute
Vlak 3: Halfuur
Vlak 4: Kwart oor
Vlak 5: Kwart voor
Vlak 6: Digitale tyd uur
Vlak 7: Digitale tyd minute
Vlak 8: Geselstyd Oor
Vlak 9: Geselstyd voor
Vlak 10: Oefentyd

Die karakters in the app “Mia en Anton” is interaktief en maak dit baie pret vir die kinders en die ouers om te speel.

应用商店优化

人们在寻找一个应用时都使用哪些词? 正确的关键词可以帮助一个应用提高被发现的几率,并且增加下载量和收入。App Annie追踪上百万个关键词,这样您就可以为您的应用获取更多的下载量,并且了解您的竞争对手正在使用哪些关键词。

应用评价和评级

查看评价和评级,了解用户对 Leer om tyd te lees in afrikaans 的看法。

0

0 条评价

与 App Annie 一起了解上百万个应用的所有信息,掌握应用行业中正在发生的一切。